Wie is ons? Produkte Selmateriaal Kainos Akademie Neem Jesus aan Getuienisse Kainos konsultante Tuisblad Vind Kruiskyk TV Kainos tv reekse

 

 

Dr. Jurie is reeds betrokke by verskeie sake ondernemings met transformasie afrigting in Pretoria en elders in die land.

Kontak hom gerus indien jy hierdie lewensveranderende geleentheid in jou besigheid of kerk wil aanbied.

Kainos

Transformasie afrigting

Jou vennoot in transformasie!

Ons ondersteun, bemagtig en transformeer mense op

persoonlike vlak, sowel as in hulle werksituasie

  

Ons doelwit is om jou te begelei om:

*    Die beginsels van persoonlike transformasie te bemeester.

*    Persoonlike bestuur te beoefen.

*    Jou kommunikasie- en mense vaardighede te verbeter.

*    Positiewe, helder en gesonde denkpatrone te vestig.

*    Die kragtige, genesende effek van energerende emosies

    te ervaar.

*    ’n Helder visie vir jou lewe te ontdek.

*    Persoonlike vervulling te ervaar.

Kontaksessies kan duur van 45 minute tot veelvuldige sessies van

enkele ure, afhangende van spesifieke behoeftes, tyd en omstandighede.

 

 

Kontak:

Dr. Jurie Vermeulen

Sel: 0723169562; 0125430298, jurie@kainosvgk.co.za