|
|
|
Mt 9:17 "Nuwe wyn in nuwe wynsakke" |
Kainos Bediening
By Kainos begeer ons om ons Vader se nabyheid en liefde te ervaar
Deur God se genade en liefde alleen word mense gered, genees,
getransformeer en bevry.
KRUISKYK TV UITREIK Ons saai uit op Kruiskyk tv elke Woens.oggend 6h30 en Sat.middae 15h30. Die reekse wat ons uitsaai is beskikbaar vir bestelling. Sien die knoppie aan linkerkant vir besonderhede.
Klik op 'Produkte' om aangrypende getuienisse te lees van mense wat in die hel en die hemel was! Jy kan 5 getuienisse van mense wat in die hel en die hemel was op DVD en CD bestel wat jou lewe vir ewig sal transformeer!
Leraar: Dr. Jurie Vermeulen PhD (Univ van Pretoria, Pauliniese kerkleierskap)
AANBIDDINGSDIENSTE ELKE SONDAG 9H00 PLEK: HOЁRSKOOL MONTANA ONTHAALSAAL, INGANG AAN AGTERKANT
BY SPORTVELDE IN SPRINGBOKVLAKTE ST.
Veronica st Dr. Swanepoel st
Ingang Springbokvlakte st N1
Zambezi weg
|