Wie is ons? Produkte Selmateriaal Kainos Akademie Neem Jesus aan Getuienisse Kainos konsultante Tuisblad Vind Kruiskyk TV Kainos tv reekse

DIE VOLGENDE GETUIENISSE IS GRATIS BESKIKBAAR VAN ONS BEDIENING. DIT SLUIT IN 'N AANGRPYPENDE DVD DEUR BILL WIESE VAN DIE VSA OOR SY BESOEK AAN DIE HEL,

Bill Wiese

 

      Deur op die fotos hier langsaan te klik, word jy na die webblad geneem vanwaar jyself hierdie getuienisse in DVD of CD formaat kan aflaai

 

 

 

EN DIE VOLGENDE GETUIENISSE IS OP CD:

1. Jennifer Perez se aangrypende getuienis van die hel en die hemel,

2. Baptiste leraar Howard Pittman se besoek aan die hemel en die aard en werking van demone,

Howard Pittman

3. Ricardo Cid van Chile se besoek aan die hemel en sy gesprek met Jesus,

Ricardo Cid

4. Dr. Maurice Rawlings se navorsing en wedervarings as mediese dokter van pasiente se nadoodse ervarings

Dr. Maurice S. Rawlings

DONASIES KAN GEMAAK WORD AAN BANK REK: KAINOS GEREF. KERK, STANDARD BANK, REK NR: 410922307, MONTANA

HIERDIE, SOWEL AS SOORTGELYKE GETUIENISSE KAN VAN WWW.SPIRITLESSONS.COM AFGELAAI WORD.