Boeke

“WORD ‘N NUWE MENS.” 

“Bemeester die beginsels van persoonlike transformasie”

pad terug

Hierdie boek deur Dr. Jurie Vermeulen handel oor die beginsels van permanente persoonlike transformasie. Hierdie boek verduidelik in detail hoe ons in elke area moet transformeer, voordat ons God se geregtigheid, vrede en vreugde gaansie. Hy breek die 5 kritiese ares oop waaruit ervaar in ons lewens. As jy moeg gesukkel is met jouself, koop hierdie boek en word getransformeer in ‘n baie kort tydjie!

Om die boek te bestel:

Betaal R80 in die onderstaande bankrekening en faks (012 543-0298) of e-pos (bestel@kainosvgk.co.za) die bewys van betaling aan ons met jou naam, posadres en telefoon nommer. Jy kan ook die tel/faksnommer skakel en ander reëlings tref indien nodig.

Depositos in: Kainos Kerk, Standard Bank, Tjek rek.nr: 410922307  tak:  Montana.

“KRY DIE OORHAND OOR DIE ONDERWÊRELD”                          

 

Begeer jy om die oorvloedige lewe te smaak wat Jesus 2000 jaar gelede al beloof het in Jh 10:10? Dan is hierdie die boek vir jou!

In hierdie boekie word op baie eenvoudige, maar aangrypende wyse verduidelik hoe om Jesus se oorwinning prakties te begin ervaar in jou eie geestelike lewe, jou gesin se lewe, jou huwelik, jou finansies, jou gesondheid en jou verhoudings.

Die sleutels tot oorwinning in hierdie boek is nie die deursnee clichés wat dikwels die rondte doen in kerke nie, maar is praktiese, deurleefde en gewaarborgde waarhede wat die toets van die tyd deurstaan het in tallose christene se lewens! Dit sal ongetwyfeld tot groot deurbrake en oorvloed lei ook in jou lewe. ‘n Oorvloedige lewe vir elke christen is die Satan se bes bewaarde geheim, maar deur ‘n noukeurige studie van elkeen van die 96 bladsye van hierdie boek te maak, is die beloofde land – die lewe van oorwinning binne elkeen van ons se bereik!  JY SAL NOOIT WEER DIESELFDE WEES NIE!

Om die boek te bestel:

Betaal R80 in die onderstaande bankrekening en faks (012 543-0298 – ook tel nr)  die bewys van betaling aan ons  met jou naam, posadres en telefoon nommer Jy kan ook die faksnommer skakel en ander reëlings tref indien nodig.

 

Depositos in: Kainos Kerk, Standard Bank, tjek rek.nr: 410922307, tak:  Montana.

 

“TOE MAAK GOD ‘N BETER PLAN”

 

Om die boek te bestel: 


Betaal R80 in die onderstaande bankrekening en faks (012 543-0298) die bewys van betaling aan ons met jou naam, posadres en telefoon nommer. Jy kan ook die faksnommer skakel en ander reëlings tref indien nodig.

Depositos in: Kainos Kerk, Standard Bank

Tjek rek.nr: 410922307  tak: Montana.

“DIE PAD TERUG NA GOD”

‘n Boek spesiaal vir mense wat sukkel met geloofsekerheid, of wel tot bekering gekom het, maar nie weet wat om

verder te doen nie. Kry die antwoorde op vrae

soos:”wat is my doel in die lewe? Wat verwag God van my? Bestaan

die hemel en die hel werklik?”

Koste: R30 posgeld ingesluit

Depositos in: Kainos Kerk, Standard Bank,

Tjek rek.nr: 410922307  tak: Montana.

 

 

“ARRESTEER JOU SEËNDIEWE”

Siek en sat om siek en sat te wees? Smag jy na oorwinning in jou lewe? Dan is hierdie boek net vir jou! Identifiseer jou seëndiewe en arresteer hulle.

Wees vry, en leef die lewe wat Jesus 2000 jaar gelede reeds aan die kruis vir ons gekoop het!

Koste: R80 posgeld ingesluit

Depositos in: Kainos Kerk, Standard Bank,

Tjek  rek.nr: 410922307, tak:  Montana.

 

How to save your marriage…

My nuutste boek is in Engels, en handel oor die huwelik. Dis spesifiek vanuit die man se perspektief geskryf, maar sal ook baie vir vroue beteken. klik op die ‘Amazon Boeke’ knoppie op die tuisblad om ‘n video insetsel daaroor te sien. Dit sal voorlopig slegs as eBook op Amazon Kindle beskikbaar wees. stuur ‘n epos en ons hou jou op hoogte wanneer dit beskikbaar is.

Bou ‘n Droom huwelik…

My nuwe huweliksboek in Afrikaans vertaal @ R100 per kopie, posgeld ingesluit.droom huwelik omslag