Nuwe Huweliksboek!


Droom Huwelik Videokamera clipart 

droom huwelik omslag

Wat  maak hierdie boek oor die huwelik anders as ander boeke? Wel, dis alles wat jy nodig het om die kwaliteit van jou huwelik met minstens 80% te verhoog binne een week! Ek weet dis ‘n groot aanspraak om te maak, maar dis waar. Hierdie boek is ‘n praktie se huweliksvoorbereiding, sowel as ‘n huweliksverrykings kursus.

Voornemende huwelikspare kan hulleself uiters goed voorberei op wat vir hulle wag in die toekoms, en ‘ou getroudes’ kan hulle huwelik as’t ware afstof en leer om mekaar weer van voor af lief te hê en te geniet!

Hierdie praktiese, interaktiewe boek sal ‘n groot aanwins wees vir verhoudingsterapeute, beraders, predikante en sielkundiges en almal wat hulp nodig het met hul verhoudings. Die beste lê nog voor!

Die boek is in Afrikaans en Engels beskikbaar teen R100.

Daar is ook 7 episodes op 3 DVD’s beskikbaar wat saam met die Droom-Huwelik  handboek gebruik kan word. In die DVD’s word elke hoofstuk kronologies behandel soos dit in die boek voorkom. Belangrike bykomende inligting word in die DVD’s gegee wat die praktiese impak van die boek geweldig in jou lewe en huwelik sal vergroot. Hierdie DVD-stel is R200 posgeld ingelsuit.

Die video materiaal is ook in mp4 op tokkel beskikbaar teen R270.

Depositos in: Kainos Kerk, Standard Bank, Tjek rek.nr: 410922307, tak:  Montana.

 

DVD

caladan-flash-drive1

 

Leave a Reply