Lees oor ons nuutste boek…

Nuwe Huweliksboek!

Nuwe HuweliksboekWat maak hierdie boek oor die huwelik anders as ander boeke? Wel, dis alles wat jy nodig het om die kwaliteit van jou huwelik met minstens 80% te verhoog binne een week! Ek weet dis ‘n groot aanspraak om te maak, maar dis waar. Hierdie boek is ‘n praktiese huweliksvoorbereiding, sowel as ‘n huweliksverrykings kursus. Voornemende huwelikspare kan hulleself uiters goed voorberei op wat vir hulle wag in die toekoms, en ‘ou getroudes’ kan hulle huwelik as’t ware afstof en leer om mekaar weer van voor af lief te hê en te geniet! Die beste lê nog voor!